Tuisonderrig deur Impaq help my om die waters van Europa te oorwin
Wanneer sy nie tyd saam met haar troeteldiere en familie spandeer nie, breek sy rekords in die swembad. Lara van Niekerk is ’n doodgewone tiener met ’n droom om wêreldwyd in swem te kompeteer. Sy het hierdie droom in ’n werklikheid verander. Swemkampioen Lara het vanjaar goud in die 50 meter borsslag by die Statebondspele […]
Read More